Rendezvous Karavaanpark - Kwelera, Eastern Cape
Kamp & Leef Gekose Oord
Geleë op die rand van die pragtige Cintsa Bay, ‘n klipgooi vanaf die strand; met elke staanplek tussen die pragtige bome gevestig om aan jou privaatheid te verskaf. 26 Staanplekke het individuele en privaat braai geriewe, elektrisiteit, ablusie- en buite opwas fasiliteite. Rendezvous karavaanpark bied die volgende geriewe aan vriende en gaste: Gebruik van die oord fasilitieite soos die gemeenskaplike wassery, swembad, vermaakikheids area, springmat en speelgrond. Die uitgestrekte strand bied aan oud en jonk ‘n gety swembad, ongelooflike strande, rotspoele en fantastiese visvang geleenthede.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.